Registrasies Oop
πŸ‰

RAPID RUGBY RUMBLE

πŸ“ Bloemfontein High School Β β€’Β  πŸ—“ 21 Augustus 2026 Β β€’Β  πŸ•— 08:00

β€œSuiwer aksie, suiwer pret!”

Toernooi Begin In

00
Dae
:
00
Ure
:
00
Min
:
00
Sek
↓
πŸ“…
Datum
21 Augustus 2026
πŸ•—
Tyd
08:00
πŸ“
Plek
Bloemfontein High School
πŸ“ž
Navrae
076 223 3766

WAT IS RAPID RUGBY RUMBLE?

'n Vinnige, opwindende en aksiebelaaide tag rugby toernooi vir jong spelers β€” waar ALMAL speel, leer en pret die hele dag lank voorop staan!

πŸ‘₯
4 Spanne Per Groep
Deurlopende aksie β€” almal speel!
⚑
Vinnige Wedstryde
Kort, hoΓ« intensiteit wedstryde
⭐
Individuele Punte
Elke speler verdien sy eie punte
πŸ†
Spanwerk & Pret
Ontwikkeling is die doel!
πŸ”€
Spanne Word Deurlopend Geshuffel!
Spelers word elke rondte in nuwe spanne verdeel β€” meer uitdagings, meer leer, meer pret!

OUDERDOMSGROEPE

🌱
O/16
Jong talent, groot potensiaal!
Spelers wat 15 of 16 word in 2026
πŸ”₯
O/17
Vinnige spel, groter uitdagings!
Spelers wat 17 word in 2026
πŸ’ͺ
O/18
Skills, strategie & spanning!
Spelers wat 18 word in 2026
✏️

KOM SPEEL SAAM!

Registreer jou kind vandag. Dit neem minder as 2 minute.